Sportprogram: Parel Vallei (4-5 Aug)
Posted on31 Jul 2023
Comments0
Daar vind eerskomende naweek netbal- en hokkiewedstryde teen Hoërskool Parel Vallei plaas. Vind asseblief die program hier: bit.ly/SportParelValleiAug2023 Alle wedstryde vind by... Read More
Wintersweekprogram: Vrydag 28 Julie 2023
Posted on28 Jul 2023
Comments0
Neem asseblief kennis dat die Wintersweek-netbalprogram van vanmiddag opgedateer is na aanleiding van die weerstoestande wat voorspel word. Alle netbalwedstryde sal vanmiddag... Read More
KENNISGEWING: Verwysings vir Betalings aan die Skool
Posted on27 Jul 2023
Comments0
Ons herinner ons ouers dat alle verwysings vir betalings aan die skool verander het. Die korrekte verwysing vir u betalings word op... Read More
Interskole teen Oranje: Vervoer- en Verblyfvorm
Posted on26 Jul 2023
Comments0
Alle leerders wat die Interskole teen Oranje in Bloemfontein gaan bywoon word versoek om asseblief die volgende vorm rakende vervoer en verblyf... Read More
Graad 8 & 9: MA-EN-DOGTERPIEKNIEK
Posted on26 Jul 2023
Comments0
Hiermee nooi ons alle graad 8 en 9 dogters en hul ma’s na ‘n MA-EN-DOGTERPIEKNIEK Kom kuier saam en word deel van... Read More
Uitruiltoer 2024
Posted on24 Jul 2023
Comments0
In 2024 onderneem Bloemhof weer ’n uitruiltoer met ons graad 11-leerders na die Kindinsky College in Nijmegen, Nederland sowel as België en... Read More
HMS Bloemhof Accelerando Koorprogram (KW 3/2023)
Posted on24 Jul 2023
Comments0
Die Accelerando-koor se program vir kwartaal 3 is nou beskikbaar. Dit is hieronder aangeheg vir u gerief. Dit is ook beskikbaar op... Read More
ORANJE INTERSKOLE 2023
Posted on23 Jul 2023
Comments0
Die HMS Bloemhof se kultuur- en sportspanne is deur die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje uitgenooi om vanaf 17 tot 19 Augustus 2023... Read More
Bloemhof Brokkies 10/2023
Posted on21 Jul 2023
Comments0
Bloemhof Brokkies 10/2023 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe deel ons al ons leerders se... Read More
Toetsrooster Kwartaal 3 (2023)
Posted on20 Jul 2023
Comments0
Die Toetsrooster vir kwartaal twee is nou beskikbaar. Dit is hieronder aangeheg en ook op ons webtuiste beskikbaar by: https://www.bloemhofschool.co.za/toetsrooster/ TOETSROOSTER: KWARTAAL... Read More