Bloemhof Brokkies 9/2022

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe kyk ons terug na ‘n vol tweede kwartaal en deel al die nuus asook die hoogtepunte waarna almal uitsien volgende kwartaal.

Ons wens die Bloemhof gemeenskap ‘n heerlike vakansie toe!