Merietelyste: Junie 2023
Posted on27 Jun 2023
Comments0
Veels geluk aan die leerders wat die top 20-klasposisies in hul onderskeie grade bekleë. Hier onder volg die uitslae ná die Junie 2023-eksamen.... Read More
Wintersweek Sportsaand Uitnodiging vanaf Rhenish GHS
Posted on25 Jun 2023
Comments0
Rhenish GHS nooi alle Bloemhof-ouers uit na ‘n Sportsaand wat hulle op 27 Junie aanbied. Sien asseblief die uitnodiging hieronder aangeheg. U... Read More
INTERSKOLE TEEN ORANJE: VOORLOPIGE REËLINGS
Posted on25 Jun 2023
Comments0
HMS Bloemhof kommunikeer graag die volgende voorlopige reëlings rondom Interskole aan ons leerders en ouers. Sodra ons die finale program ontvang, sal... Read More
Hokkie- en Netbalwedstryde teen HMS La Rochelle (21-22 Julie)
Posted on25 Jun 2023
Comments0
Daar vind op Vrydag 22 Julie en Saterdag 22 Julie hokkie- en netbalwedstryde teen HMS La Rochelle plaas. Alle wedstryde vind by... Read More
Wintersweekprogram (26 – 28 Julie 2023)
Posted on25 Jun 2023
Comments0
Die jaarlikse Wintersweek vind van 26 – 28 Julie 2023 by Rhenish plaas. Sien asseblief die program hieronder aangeheg. Wintersweekprogram 2023
Bloemhof Brokkies 9/2023
Posted on23 Jun 2023
Comments0
Bloemhof Brokkies 9/2022 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe kyk ons terug na ‘n vol... Read More
Wedstrydbepalings: Hokkie teen HS DF Malan (21 Jun)
Posted on08 Jun 2023
Comments0
Daar vind op Woensdag 21 Junie hokkiewedstryde teen Hoërskool DF Malan plaas. Alle wedstryde word by HMS Bloemhof en Rhenish se astro-velde... Read More
Uitnodiging om aansoek te doen vir die pos as monitor vir 2023/2024 se NSS- en SS-eksamens
Posted on08 Jun 2023
Comments0
Die WKOD nooi hiermee opvoeders of amptenare wat voorheen in diens was (afgetrede opvoeders of amptenare), met die toepaslike eksamen- en bestuursondervinding... Read More
Skenking van Wiskunde en Wetenskap Handboeke
Posted on02 Jun 2023
Comments0
Indien daar leerders is wat Wiskunde of Wetenskap handboeke het wat hulle nie meer gebruik nie, wil ons graag aan hulle die... Read More
PJ Olivier Kunssentrum: Tweejaarlikse Uitstalling
Posted on01 Jun 2023
Comments0
U word hartlik uitgenooi na die graad 8-12 leerders se Tweejaarlikse Kunsuitstalling by die PJ Olivier Kunssentrum. Datum: Donderdag 8 Junie Tyd:... Read More