Graad 11: Konsessie-aansoeke
Posted on17 Apr 2023
Comments0
Alle konsessie aansoeke vir graad 11’s sluit 31 Augustus 2023. Indien leerders nog wil aansoek doen moet hulle asseblief voor 12 Mei... Read More
Accelerando Koorprogram Kwartaal 2 (2023)
Posted on14 Apr 2023
Comments0
Die Accelerando koor se program vir kwartaal 2 is hierby aangeheg: KOORPROGRAM KWARTAAL 2
Toetsrooster Kwartaal 2 (2023)
Posted on14 Apr 2023
Comments0
Die Toetsrooster vir kwartaal twee is nou beskikbaar: TOETSROOSTER KW 2 (2023)
Voorlopige skoolkwartale en openbare vakansiedae vir 2024
Posted on12 Apr 2023
Comments0
Die WKOD het die voorlopige Skoolkwartale en openbare vakansiedae vir 2024 uitgereik. U kan dit besigtig deur op die skakel hieronder te... Read More
Kleredrag: Oorgangsperiode
Posted on12 Apr 2023
Comments0
Let asseblief daarop dat leerders tot en met 1 Mei volgens die weer mag aantrek. Dus sal winters- en somersdrag tydens hierdie... Read More
Stellenberg B – F Toernooi Program 2023
Posted on11 Apr 2023
Comments0
Die program vir die eerskomende naweek (Saterdag 15 April 2023) se Stellenberg B-F Netbaltoernooi kan hier afgelaai word: bit.ly/StellenbergNetbalB-F
Program: Kwartaal 2/2023
Posted on11 Apr 2023
Comments0
Vind asseblief hierby aangeheg die program vir die tweede kwartaal: bit.ly/Kwartaal2 Ons sien uit om die leerders terug by die skool te... Read More