Bloemhof Brokkies 7/2023

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe spog ons met ons atlete se prestasies die afgelope vakansie sowel as die hokkie- en netbalspanne se uitslae.

Ons verwelkom dr Carla Bezuidenhout, die skool se nuwe Opvoedkundige Sielkundige en deel meer oor die graad 10-Geskiedenisleerders se interessante uitstappie na Kaapstad. Ons wys hoe ons graad 12-Lewenswetenskappe leerders met DNS-Ekstraksie eksperimenteer en wys watter impak die laaste Civviedag gehad het.

Ons deel ons tweekamp- en swematlete se nuutste uitslae sowel as Roxy Bredenkamp en Milla Kotze se uitstekende tennisprestasies. Dit, en nog vele meer in hierdie uitgawe, laai joune hier af:

Lekker lees!