Landloop: Program en Belangrike Inligting
Vind asseblief die volgende dokumente rakende Landloop hieronder:
- Program en keuringskriteria vir deelname aan die Wintersweek teen Rhenish sowel as die Interskole teen Oranje in die derde kwartaal.
- Belangrike inligting vanaf Boland Atletiek rakende die Bolandligas.
Indien u enige navrae het, kontak gerus die atletiekkantoor by atletiek@bloemhofschool.co.za