Bloemhof Brokkies 7/2023 (26 Apr)
Posted on26 Apr 2023
Comments0
Bloemhof Brokkies 7/2023 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe spog ons met ons atlete se... Read More
DRINGEND: Eksamenrooster Ongeldig
Posted on26 Apr 2023
Comments0
Let wel: die eksamenrooster wat uitgestuur is, is afgekeur deur die WKOD. Dit sal hersien word en so spoedig moontlik aan u... Read More
Rhodesbeurs 2024: Inligtingsessie
Posted on24 Apr 2023
Comments0
Die Rhodesbeurs bied aan gegradueerde oudleerders die geleentheid om aan die Universiteit van Oxford in Engeland te gaan studeer. Ouers/leerders wat van... Read More
Landloop: Program en Belangrike Inligting
Posted on24 Apr 2023
Comments0
Vind asseblief die volgende dokumente rakende Landloop hieronder: Program en keuringskriteria vir deelname aan die Wintersweek teen Rhenish sowel as die Interskole... Read More
Vakkeusevoorligting: Graad 9
Posted on24 Apr 2023
Comments0
Aangesien die korrekte vakkeuse `ʼn belangrike rol in toekomstige sukses speel, wil ons u graag die geleentheid bied om u dogter by... Read More
Program vir die Week (24 April – 7 Mei 2023)
Posted on24 Apr 2023
Comments0
Die program vir die volgende twee weke is nou beskikbaar op ons webtuiste by www.bloemhofschool.co.za/hierdieweek/ Neem asseblief kennis dat die skool Woensdag... Read More
Hokkie & Netbalprogram 21 & 22 April
Posted on19 Apr 2023
Comments0
Daar vind eerskomende naweek hokkie- en netbalwedstryde plaas: Vrydag 21 April: Hokkie teen Rustenburg (tuis en weg) Saterdag 22 April: Hokkie teen... Read More
Bloemhof vier Wêreldboekedag op Woensdag 26 April
Posted on19 Apr 2023
Comments0
Trek soos enige karakter aan en maak ‘n donasie ten bate van die Jan Krielskool vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes. Hierdie Civviedag... Read More
OUERAAND 24 APRIL: MAAK NOU ‘N AFSPRAAK
Posted on18 Apr 2023
Comments0
‘n Oueraand sal Maandag 24 April tussen 18:00 en 20:00 in die Sentrum plaasvind. Ouers/voogde is welkom om ‘n afspraak te maak... Read More
Toegangsbeheer Skoolhekke: 20 & 21 April
Posted on18 Apr 2023
Comments0
Neem asseblief kennis dat die skool se hekke hierdie Donderdag & Vrydag (20 & 21 April) gesluit sal wees. Dit is vir... Read More