Herfsharmonie Musiekkonsert
Posted on15 Mar 2023
Comments0
Herfsharmonie Musiekkonsert Kom geniet `n heerlike herfsaand gevul met die betowerende klanke van Bloemhof se eie Marimba-orkes, Strykorkes, Koor en A Cappella Sanggroep!... Read More
Graad 12 NSS-Eksamen Wenke vir Sukses-boekie en ander hulpbronne
Posted on08 Mar 2023
Comments0
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het die Wenke vir Sukses-boekie vir elk van die Wes-Kaap se Nasionale Senior Sertifikaat- (NSS-) kandidate van 2023... Read More
KANDIDATE VIR DIE BEHEERLIGGAAM
Posted on08 Mar 2023
Comments0
Ouers kan nou die ouers wat genomineer is vir die Beheerliggaam se CV’s wat hieronder aangeheg is besigtig. Die tussenverkiesing van ouerlede... Read More
Belangrike Kennisgewing Rakende Toere en Toernooie
Posted on08 Mar 2023
Comments0
Geagte Ouers/Voogde Hiermee net ‘n vriendelike herinnering dat die Beheerliggaambeleid bepaal dat geen leerder wie se skool-of koshuisfonds agterstallig is, ‘n uitstappie,... Read More
Lootjietrekking Wenners
Posted on07 Mar 2023
Comments0
Baie dankie vir almal se bydrae hierdie jaar aan HMS Bloemhof Cogent Hyperclear Gholfdag se lootjieverkope. Die pryse hierdie jaar is: Eerste... Read More
Wintersport: Oefentye
Posted on06 Mar 2023
Comments0
Die oefentye vir ons wintersportsoorte wat hierdie week begin is nou beskikbaar by: https://www.bloemhofschool.co.za/oefentye/ Kontak asseblief die onderskeie sportafrigters indien u enige... Read More
Bring-en-braai: Hokkie en Netbal
Posted on03 Mar 2023
Comments0
Alle Netbal- en Hokkie-spelers en hul ouers/voogde word hiermee vriendelik uitgenooi na ‘n Bring-en-Braai om die seisoen mee af te skop: Woensdag... Read More
Stigtersdag 2023
Posted on03 Mar 2023
Comments0
Alle Bloemhof-ouers wat belangstel word hiermee vriendelik uitgenooi na die skool se Stigtersdagvieringe wat op 10 Maart 2023 om 12:00 in die... Read More
Betaalkantoor: Gesluit 2 Maart 2023
Posted on01 Mar 2023
Comments0
Die Betaalkantoor sal môre (1 Maart 2023) gesluit wees. Die personeel is by ons jaarlikse Gholfdag betrokke wat môre plaasvind. Dankie vir... Read More