Beheerliggaam Tussenverkiesing Uitslae

Baie geluk aan die volgende ouers wat verkies is tot die Beheerliggaam in ons stemming van 16 Maart 2023:

  • Dr Johann Stimie
  • Prof Geo Quinot

Ons wens hulle sterkte toe vir hul termyn. Dankie aan al die ouers wat gestem het.