Toesighouers: Matriekeksamen 2023
- 15 March 2023
- 17:39
- Kennisgewings
Die HMS Bloemhof maak jaarliks staat op die bereidwilligheid van ons ouers en/of gemeenskapslede om as toesighouers diens te doen by die matrieks se Rekordeksamen, asook Nasionale Senior Sertifikaat eksamen.
Sou u belangstel, voltooi asb. die volgende vorm teen 31 Maart 2023: bit.ly/MatriekeksamenToesig