Landloop Program Kwartaal 2 & 3 (2023)

Die datums vir die landloop Skoleligas, Bolandligas en Kampioenskappe vir die tweede en derde kwartaal is nou beskikbaar. Klik hier om dit af te laai: bit.ly/LandloopLigaprogram2023

Indien enige datums verander sal ons u so spoedig moontlik in kennis stel.

Indien u enige navrae het, stuur gerus ‘n e-pos aan atletiek@bloemhofschool.co.za