Bloemhof Brokkies 5/2023

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! Lees waarom is ons weer gekies as die beste  skool in die land en sien wat het ons Gholfdag opgelewer. Ons deel meer oor ons graad 10’s se gassprekers.

Ons spog met ons tennisspelers wat die CR van der Merwe Tennistoernooi gewen het en kyk terug na ‘n wonderlike swemseisoen. Ons deel die uitslae van die Boland Juniors Atletiekkampioenskappe en wys hoe lyk ‘n Kultuurpouse by Bloemhof. Ons vertel oor die barmhartigheid van een van ons ouers, mnr De Villiers van Treadzone en deel die opkomende Herfsharmonie Musiekkonsert wat u nie moet misloop nie.

 

Lekker lees!