Belangrike Kennisgewing Rakende Toere en Toernooie

Geagte Ouers/Voogde

Hiermee net ‘n vriendelike herinnering dat die Beheerliggaambeleid bepaal dat geen leerder wie se skool-of koshuisfonds agterstallig is, ‘n uitstappie, toer of toernooi mag meemaak nie.

Dankie vir u begrip.

Vriendelike groete.

Wilna van Heerden

Ns FINKOM