Registreer vir 2023 Landloop

Leerders wat aan Landloop wil deelneem word versoek om die volgende registrasievorm teen Vrydag 3 Maart 12:00 te voltooi. Daar sal ook ‘n QR-kode op die Atletiek kennisgewingbord wees wat leerders toegang sal gee tot die vorm: https://bit.ly/Landloop2023

Enige vrae kan aan me Leanne Eksteen gerig word by atletiek@bloemhofschool.co.za