Hokkieafrigters Benodig 2023
Weet jy wat is ‘n 𝗟𝗔𝗡𝗚𝗛𝗢𝗘𝗞𝗛𝗢𝗨?? Droom jy saans van 𝗔𝗦𝗧𝗥𝗢-𝗕𝗔𝗡𝗘? Is jou enigste 𝗗𝗢𝗘𝗟 in die lewe om die beste Hokkieafrigter te wees? Aansoeke vir 2023 Bloemhof Hokkieafrigters is nou oop.
Maak 𝗞𝗢𝗡𝗧𝗔𝗞 en stuur jou CV aan hokkie@bloemhofschool.co.za