Prestige Atletiekbyeenkoms 2023: Program
Hiermee die belangrikste reëlings ivm Prestige Atletiek Dinsdag 14 Februarie:
- Op Dinsdag 14 Februarie kan leerders vanaf 07:15 by die busse aanmeld waar registerkontrole ook sal plaasvind.
- Leerders moet reeds teen 07:30 sit sodat die busse stiptelik kan vertrek.
- Ons heg ook die finale program vir die dag hieronder aan.
- Ons sien uit om ons ouers en ondersteuners by die geleentheid te verwelkom. Daar sal eerskomende Maandag 13 Februarie tydens eerstepouse weer geleentheid wees vir leerders om toeskouerkaartjies in die Grasgang aan te skaf:
- Toeskouers: R50
- Toeskouer Parkering: R30