Bloemhof Verjaarsdagdans
Posted on27 Feb 2023
Comments0
Bloemhof se verjaarsdagdans vind op Vrydag 10 Maart van 19:00-22:30 vir Gr.10-12 leerders plaas. Die kaartjies kos R220 per persoon en sal... Read More
Bloemhof Brokkies 4/2023
Posted on27 Feb 2023
Comments0
Bloemhof Brokkies 4/2023 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie pragstuk spog ons met ons atlete se... Read More
Registreer vir 2023 Landloop
Posted on27 Feb 2023
Comments0
Leerders wat aan Landloop wil deelneem word versoek om die volgende registrasievorm teen Vrydag 3 Maart 12:00 te voltooi. Daar sal ook... Read More
HOKKIEPROEWE
Posted on27 Feb 2023
Comments0
Daar vind hierdie week hokkieproewe plaas en leerders wat wil speel word versoek om asseblief die volgende vorm te voltooi om te... Read More
Gholfdag
Posted on24 Feb 2023
Comments0
Lootjieboekies Ons herinner vriendelik aan die Lootjieboekies wat volgende Vrydag (3 Maart) terug moet wees by die skool. Ons doen ‘n beroep... Read More
4M Program Nou Beskikbaar!
Posted on20 Feb 2023
Comments0
Die 4M-Atletiekbyeenkoms se program is nou beskikbaar! Hier volg al die skakels wat u vir die groot dag op 22 Februarie gaan... Read More
Netbalafrigters Benodig
Posted on20 Feb 2023
Comments0
Weet jy wat is ‘n 𝗩𝗢𝗘𝗧𝗙𝗢𝗨𝗧? Droom jy saans van 𝗡𝗘𝗧𝗕𝗔𝗟𝗕𝗔𝗡𝗘? Is jou enigste 𝗗𝗢𝗘𝗟 in die lewe om die beste Netbalafrigter... Read More
Hokkieafrigters Benodig 2023
Posted on20 Feb 2023
Comments0
Weet jy wat is ‘n 𝗟𝗔𝗡𝗚𝗛𝗢𝗘𝗞𝗛𝗢𝗨?? Droom jy saans van 𝗔𝗦𝗧𝗥𝗢-𝗕𝗔𝗡𝗘? Is jou enigste 𝗗𝗢𝗘𝗟 in die lewe om die beste Hokkieafrigter... Read More
4M Toeskouerkaartjies: Geen kaartjies by hekke beskikbaar nie
Posted on17 Feb 2023
Comments0
Kaartjies vir die 4M Atletiekbyeenkoms wat 22 Februarie 2023 by die Coetzenburg Stadion plaasvind is tans by die skool beskikbaar. Leerders kan... Read More
Graad 8 & 9: Masels Inentingsveldtog
Posted on16 Feb 2023
Comments0
Die Departement van Gesondheid het ‘n veldtog geloods om leerders in te ent teen Masels. Leerders wat 15-jaar en jonger is word... Read More