Bloemhof Brokkies 2/2023
Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar. Ons deel ons puik matriekuitslae en al die besonderhede oor die Pêrelseremonie. Ons spog met ons nuwe graad 8’s en ook met die sukses van die Strykersfees.
Ons wys die Interhuis-atletiek en Interhuis-Swem se uitslae en foto’s en deel ons Tennissterre se prestasies. Daar is ook Fisio-wenke en meer inligting oor die graad 12-piekniek wat eersdaags plaasvind.
Lekker lees!