Klerebanktye
Ouers word vriendelik daarop gewys dat die Klerebank in ooreenstemming met die skooltye sal sluit hierdie komende week:
- Donderdag 28 Januarie: 13:15
- Vrydag 27 Januarie: 13:15
Vir enige navrae, kontak gerus die Klerebank by klerebank@bloemhofschool.co.za