WISKUNDE: Ekstraklasse

Posted on30 Jan 2023
Comments0
Ekstraklasse vir Wiskunde vind op Maandae, Woensdae en Donderdae middae plaas. Dit is nie lesaanbiedings nie, maar eerder ‘n geleentheid vir leerders...
Read More

Vakveranderinge 2023

Posted on30 Jan 2023
Comments0
Belangrike inligting rakende vakveranderinge is bygewerk op ons webtuiste. Vakveranderinge word wel toegelaat, maar geskied volgens ‘n streng proses met sluitingsdatums wat...
Read More

Klerebank: Betaalwyses

Posted on26 Jan 2023
Comments0
Ouers word vriendelik daarop gewys dat slegs kontant of kaart betalings by die Klerebank aanvaar word. Indien u ‘n elektroniese betaling (EFT) wil doen...
Read More

Klerebanktye

Posted on22 Jan 2023
Comments0
Ouers word vriendelik daarop gewys dat die Klerebank in ooreenstemming met die skooltye sal sluit hierdie komende week: Donderdag 28 Januarie: 13:15...
Read More