Top-20 Merietelyste

Posted on16 Dec 2022
Comments0
Veels geluk aan die leerders wat die top 20-klasposisies in hul onderskeie grade bekleë. U kan die uitslae hier besigtig: bloemhofschool.co.za/top20/

Atletiek Kalender 2023

Posted on06 Dec 2022
Comments0
Die volledige Atletiek Kalender vir 2023 is nou hier beskikbaar: bit.ly/AtletiekKalender23 Indien u enige navrae het, stuur gerus ‘n e-pos na atletiek@bloemhofschool.co.za...
Read More