Klerebank Pryslys Nov 2022
Posted on02 Nov 2022
Comments0
Die nuwe Klerebankpryse is pas gefinaliseer en kan hier afgelaai word of hieronder besigtig word: bit.ly/KlerebankPryslys
Kersafsluiting Vrydag 4 November 2022
Posted on01 Nov 2022
Comments0
Die jaarlikse Kersafsluiting van die Hoër Meisieskool Bloemhof vind op Vrydag 4 November 08:45 plaas in die Moederkerk, Stellenbosch. Die hele skool... Read More