2023 Jaarprogram
Die voorlopige program vir 2023 is nou beskikbaar op ons webtuiste en hierby aangeheg. Neem asb. kennis dat die program daagliks opgedateer word en dat sekere reëlings en bepalings mag verander.
Alle aktiwiteite/ geleenthede vervat in die 2023-jaarprogram is onderhewig aan:
– WKOD-beleid en direktiewe
– Veranderinge aan skoolkwartale soos gepubliseer in die staatskoerant
Ons vra by voorbaat om verskoning indien sekere items gekanselleer / uitgestel moet word.
U kan die Jaarprogram hier besigtig: www.bloemhofschool.co.za/jaarprogram/