Skoolfooie & Losiesfooie 2023

Al die inligting rakende die skool- en losiesfooie vir 2023 is nou beskikbaar op ons webtuiste en ook hierby aangeheg: bit.ly/SkoolfooieLosiesfooie2023 

Vul asb. alle vorms in wat op u en u dogter van toepassing is. Al die instruksies is by die dokumentasie aangeheg.

Vir enige navrae, kontak asb die Finansies kantoor by finbestuur@bloemhofschool.co.za