Boekebank tye
Gr. 8 (2023) Handboeke
Gr. 8 leerders van 2023 ontvang 3 handboeke vanaf die skool in Januarie 2023.
Gr. 8 (2022) Boekebank tye
Leerders wat in 2023 handboeke van die skool ontvang kan vanjaar hulle boeke kom afhaal in kamer 33 op die datums en tye hier
onder. 2023 gr. 8 leerders ontvang hulle handboeke in Januarie 2023.
Gr. 8 (2022)
28 Nov | 8.2 en 8.3 | 11:00 – 12:30
29 Nov | 8.8 en 8.10 | 11:00 – 12:30
Alle grade (2022)
9 Des | Alle leerders wat nog nie boeke kon kom haal nie. 09:00 – 11:00
Gr. 9 (2022) Boekebank tye
Leerders wat in 2023 handboeke van die skool ontvang kan vanjaar hulle boeke kom afhaal in kamer 33 op die datums en tye hier onder.
Gr. 9 (2022)
30 Nov | Almal wat Frans skryf en nie Rekeningkunde as vak in 2023 neem nie | 11:00 – 12:30
1 Des | Almal wat Musiek skryf en nie Rekeningkunde as vak in 2023 neem nie | 11:00 – 12:30
2 Des | Almal wat isiXhosa skryf en nie Rekeningkunde as vak in 2023 neem nie | 11:00 – 12:30
5 Des | Alle gr. 9’s wat nog boeke moet ontvang | 11:00 – 13:00
Alle grade (2022)
9 Des | Alle leerders wat nog nie boeke kon kom haal nie | 09:00 – 11:00
Gr. 10 (2022) Boekebank tye
Leerders wat in 2023 handboeke van die skool ontvang kan vanjaar hulle boeke kom afhaal in kamer 33 op die datums en tye hier onder.
Gr. 10 (2022)
30 Nov | Almal wat Geografie en Verbruikers skryf. 11:00 – 12:30
1 Des | Almal wat RTT en Drama skryf | 11:00 – 12:30
2 Des | Almal wat Rekeningkunde skryf en gr. 10’s wat nog boeke moet ontvang | 11:00 – 12:30
Alle grade (2022)
9 Des | Alle leerders wat nog nie boeke kon kom haal nie | 09:00 – 11:00
Gr. 11 (2022) Boekebank tye
Leerders wat in 2023 handboeke van die skool ontvang kan vanjaar hulle boeke kom afhaal in kamer 33 op die datums en tye hier onder.
Gr. 11 (2022)
7 Des | Alle gr. 11’s kry hulle boeke na puntekontrole.
Alle grade (2022)
9 Des | Alle leerders wat nog nie boeke kon kom haal nie | 09:00 – 11:00