Atletiekkamp 8 Desember 2022

Neem asb. kennis van die HMS Bloemhof Atletiekkamp wat op 8 Desember 2022 plaasvind.

Dit gaan ‘n heerlike dag wees waar ons aan atletiek deelneem, sosiaal verkeer en uitreik na Huis Andrew Murray (kinderhuis) in Wellington.

Vind al die inligting en program hier: bit.ly/AtletiekkampInligting8Des

Die registrasie vorm moet asseblief teen 13:00 Donderdag, 24 November ingevul wees: bit.ly/BloemhofAtletiekkamp

Vind die vrywaringsvorm hier: bit.ly/Vrywaringsvorm8Des