Sportprogramme 2022-2023
Die nuutste sportprogramme vir die vierde kwartaal van 2022 sowel as die eerste kwartaal van 2023 is nou beskikbaar op ons webtuiste. Die toere en toernooie vir 2023 kan ook afgelaai word. Besoek asb die volgende skakel: https://www.bloemhofschool.co.za/sportprogramme/
Let asb daarop dat reëlings mag verander. Ouers word aangemoedig om die voorgestelde datums aan te teken in hul jaarbeplanning.
Indien u enige vra het, kontak gerus die onderskeie afrigters.