Uitnodiging na HMS Bloemhof Prysuitdeling 2023

Die skoolhoof en personeel van die Hoër Meisieskool Bloemhof nooi u vriendelik uit om ons prysuitdeling by te woon.

WOENSDAG 19 OKTOBER 2022 | 19:00 | BLOEMHOF SENTRUM

Sien asb die uitnodiging ook hierby aangeheg: https://bit.ly/PRYSUITDELING2022