Bloemhof Brokkies 26/2022
Hierdie week deel ons al die Interhuis uitslae en foto’s en ook ons leerders se puik prestasies by die Stellenbosch Eisteddfod. Ons deel meer oor die graad 8’s se opwindende Markdag en ook die Lentetee wat hierdie week plaasgevind het. Ons spog met ons o.16-Tennisspan en ons onderwysers wat aan die Gun Run deelgeneem het.
Kry dit en nog baie meer in hierdie week se uitgawe, lekker lees!