Laaste geleentheid vir Matriekafskeid VIP-kaartjies
Ouers en belangstellendes word vriendelik herinner aan die Matriekafskeid VIP-kaartjies wat nog hierdie week gekoop kan word.
R100 per kaartjie by die skool se betaalkantoor 08:00 – 11:00.
Geen kaartjies sal by die hekke verkoop word nie.
Navrae kan aan Elana Kruger gerig word by elana@bloemhofschool.co.za