Aansoeke vir Erekleure Kultuur 2022 nou oop
Leerders kan nou aansoek doen vir Erekleure in Kultuur vir 2022. Daar kan vir prestasies tussen Oktober 2021 en 11 Oktober 2022 aansoek gedoen word. Lees die Erekleurereglement, beskikbaar op die webtuiste by www.bloemhofschool.co.za/erekleure, voordat jy aansoek doen.
Klik op die skakel om aansoek te doen: bit.ly/KULTUUREREKLEURE