Huidige graad 9-leerders moet asb. hul vakkeuse vir 2023 aandui.

 

Slegs een vorm kan ingevul word per leerder, dus moet die korrekte vakke, soos vir volgende jaar ingevul word.  Sluitingsdatum van vakkeuse opname is 1 Oktober 2022.

 

Leerders wat probleme ondervind of foute begaan op die vorm, moet asb. by juf. van der Watt aanmeld.

 

Vul die vorm hier in:  bit.ly/vakkeuse2023