Bloemhof Brokkies 23/2022

Hierdie week spog ons met ons top Wiskunde-uitslae in die Wes-Kaap en gesels met me. Marietjie Revington, die nuwe Franse Opvoeder. Ons vertel meet oor ons ATKV-Nasionale uitslae met redenaars en debat sowel as ons Toneel uitslae in die ATKV-Tienertoneel kompetisie. Ons groet me. Maryna de Waal en kyk na ons graad 11’s se nierdisseksies.

Lekker lees!