Bloemhof Brokkies 27/2022 (30 Sept)
Posted on30 Sep 2022
Comments0
Bloemhof Brokkies 27/2022 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar. Wat ‘n bielie! Hierdie week se bylaag gee ‘n... Read More
Interhuis Atletiekuitslae September 2022
Posted on29 Sep 2022
Comments0
Interhuis Atletiekuitslae 2022 Die Interhuis Atletiekbyeenkoms se uitslae is nou beskikbaar. Klik op die skakel om dit af te laai: INTERHUIS 2022... Read More
Bloemhof Brokkies 26/2022 (23 Sept)
Posted on23 Sep 2022
Comments0
Bloemhof Brokkies 26/2022 Hierdie week deel ons al die Interhuis uitslae en foto’s en ook ons leerders se puik prestasies by die... Read More
HS Swellendam Aflosbyeenkoms Program
Posted on22 Sep 2022
Comments0
Die program vir die Aflosbyeenkoms wat eerskomende naweek plaasvind by Hoërskool Swellendam kan nou hier afgelaai word: bit.ly/HS_SWELLENDAM_AFLOS
Laaste geleentheid vir Matriekafskeid VIP-kaartjies
Posted on20 Sep 2022
Comments0
Ouers en belangstellendes word vriendelik herinner aan die Matriekafskeid VIP-kaartjies wat nog hierdie week gekoop kan word. R100 per kaartjie... Read More
Aansoeke vir Erekleure Kultuur 2022 nou oop
Posted on20 Sep 2022
Comments0
Leerders kan nou aansoek doen vir Erekleure in Kultuur vir 2022. Daar kan vir prestasies tussen Oktober 2021 en 11 Oktober 2022... Read More
Fairmont UWC Top-15 Atletiek Skole-uitdaging (Span & Program)
Posted on19 Sep 2022
Comments0
HMS Bloemhof neem eerskomende Saterdag (24 September 2022) aan die Fairmont UWC Top-15 Atletiek Skole-uitdaging deel. Die span en program is nou... Read More
Bloemhof Brokkies 25/2022
Posted on16 Sep 2022
Comments0
Bloemhof Brokkies 25/2022 Hierdie week spog ons met ons leerders wat die Wes-Kaap kampioene is in die Dink-of-Sink Debatskompetisie. Ons wys foto’s... Read More
Bloemhof Brokkies 24/2022
Posted on09 Sep 2022
Comments0
Bloemhof Brokkies 24/2022 Hierdie week spog ons met ons Accelerando-koor wat by die Tygerberg Eisteddfod gewen het en gesels met ons nuwe hoofdogter,... Read More
Vakkeuse 2023 – Graad 10
Posted on07 Sep 2022
Comments0
Huidige graad 9-leerders moet asb. hul vakkeuse vir 2023 aandui. Slegs een vorm kan ingevul word per leerder, dus moet die... Read More