Die Kurrikulumadviseurs van die Kaapse Wynland Onderwys Distrik het oorlewingsgidse saamgestel vir alle graad 12-leerders wat hierdie jaar die NSS-eksamen gaan aflê. Dit is toegerus met belangrike bronne en wenke wat leerders sal help om suksesvol te wees. Die oorlewingsgids kan afgelaai word by die volgende skakel: https://sites.google.com/wced.info/cwedtutoring/essentials/survival-guides