Bloemhof Brokkies 21/2022
In hierdie week se uitgawe kan jy die nuwe hoofleiers ontmoet en ook foto’s sien van ons VRL-Inhuldiging. Ons gesels met Vera van der Merwe (graad 9) oor haar wenprojek by die Eskom Streeksekspo. Ons deel nuus en foto’s oor die Bloemhofbond se jaarlikse Matriektee wat onlangs plaasgevind het en ook al ons sportuitslae van die afgelope twee weke.
Lekker lees!