SuperSport Schools App: Kyk regstreeks saam

Ondersteuners wat nie langs die baan of die astro kan wees nie, kan die aksie op Baan 3 of die Bloemhof-astro regstreeks volg.

  • Laai die toepassing van die Apple App Store, Google Play Store of direk by https://supersportschools.com/ af 
  • Registreer gratis (dit is ’n eenmalige proses)
  • Soek vir wedstryde deur “Bloemhof” as sleutelwoord te gebruik