Bloemhof Brokkies 19/2022 (30 Julie)
Posted on29 Jul 2022
Comments0
Bloemhof Brokkies 19/2022 Hierdie week groet ons vir mnr. Stephan Meyer en deel tonne opwindende sport prestasies. Jy kan ook die Wintersweek... Read More
Sportprogram: Hokkie teen HS Bellville (4 Aug 2022)
Posted on28 Jul 2022
Comments0
Daar word Donderdag 4 Augustus hokkiewedstryde teen HS Bellville (weg) gespeel. Die wedstrydbepalings is nou besikbaar: Wedstrydbepalings vs HS Bellville (4 Aug)
Netbal Wedstrydbepalings vs Parel-Vallei – 16 Augustus
Posted on28 Jul 2022
Comments0
Daar word Dinsdag 16 Augustus netbalwedstryde teen Parel-Vallei op die Bloemhof-bane gespeel. Die wedstrydbepalings is nou besikbaar: Netbal Wedstrydbepalings vs Parel-Vallei –... Read More
Hokkie Wedstrydbepalings vs Parel-Vallei
Posted on28 Jul 2022
Comments0
Daar word Woensdag 3 en Woensdag 10 Augustus hokkiewedstryde teen Parel-Vallei op die Bloemhof-astro gespeel. Die wedstrydbepalings is nou besikbaar: Hokkie Wedstrydbepalings... Read More
Koorprogram – Kwartaal 3
Posted on28 Jul 2022
Comments0
Vind hierby aangeheg die Koorprogram vir Kwartaal 3. Koorpragram – Kwartaal 3
SuperSport Schools App: Kyk regstreeks saam
Posted on26 Jul 2022
Comments0
Ondersteuners wat nie langs die baan of die astro kan wees nie, kan die aksie op Baan 3 of die Bloemhof-astro regstreeks... Read More
Sportprogram: Wintersweek teen Rhenish (25-29 Julie)
Posted on22 Jul 2022
Comments0
Wintersweek vind van 25 tot 29 Julie plaas en die Bloemhoffers meet teen ons buurskool, Rhenish, kragte. Die volledige program is nou... Read More
Vrywillige Covid-inentings vir leerders
Posted on20 Jul 2022
Comments0
Ouers wat graag hul dogter(s) teen COVID-19 wil laat inent, kan nou ’n versoek rig – sien asb. die inligtingsdokumente wat van... Read More
Sportprogram: Netbal en Hokkie teen La Rochelle (22 Julie 2022)
Posted on19 Jul 2022
Comments0
Die eerste ligawedstryde vir kwartaal 3 vir op 22 Julie plaas wanneer die Bloemhof Fairtree Netbal- en Hokkiespanne teen die HMS La... Read More