Sosiale Media: Praatjie vir ouers en leerders

Die HMS Bloemhof, in samewerking met Paul Roos Gimnasium, nooi alle ouers na ’n praatjie oor die nuutste verwikkelinge in sosiale media en waarvan ouers bewus moet wees om hul kinders se veiligheid (ook emosioneel) te verseker.

  • 20 Junie 2022
  • 18:30-20:00
  • Paul Roos Gimnasium-Sentrum
  • Toegang is gratis, maar besprekings via Quicket is belangrik.