Graad 10-12: Puntekontrole Junie 2022
- 9 June 2022
- 11:22
- Kennisgewings
Puntekontrole vir graad 10, 11 en 12 sal op 22 Junie tussen 08:00 en 10:20 plaasvind. Die rooster is HIER beskikbaar.
Leerders mag in gewone klere (of, indien hulle wedstryde teen DF Malan speel, in hul sportklere) skool toe kom.
Rig navrae aan me. Anneke van der Merwe (anneke@bloemhofschool.co.za).