Hokkie teen Herschel: Beurtkragrooster

Weens die sterk moontlikheid dat beurtkrag vanaand toegepas sal word, en die invloed daarvan op die spreiligte en die regstreekse uitsaai van die wedstryde op die SuperSport Schools App, moes vandag se wedstrydtye aangepas word.

Die nuwe rooster vervang dus die ou een en kan HIER gevind word.