Sportprogram: Hokkie teen Herschel (13 en 14 Mei)
Daar word Vrydag 13 en Saterdag 14 Mei hokkiewedstryde teen Herschel Girls’ School op die Bloemhof-astro (tuis) gespeel. Die wedstrydbepalings is nou besikbaar:
- Hokkie teen Herschel (13 en 14 Mei 2022) – BEURTKRAGROOSTER
LW: Weens die sterk moontlikheid van beurtkrag moes die rooster aangepas word. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
