Sensus 2022: Kennisgewing van die WKOD
Posted on09 May 2022
Comments0
Die WKOD bring ’n belangrike kennisgewing oor die sensusopname onder ons ouers/voogde se aandag. Die brief kan HIER gevind word.
Sportprogram: Hokkie teen Herschel (13 en 14 Mei)
Posted on09 May 2022
Comments0
Daar word Vrydag 13 en Saterdag 14 Mei hokkiewedstryde teen Herschel Girls’ School op die Bloemhof-astro (tuis) gespeel. Die wedstrydbepalings is nou... Read More
Sportprogram: Netbal teen Bridge House en Labori (11 en 12 Mei)
Posted on09 May 2022
Comments0
Hierdie week speel enkele van die Bloemhof Fairtree Netbalspanne wedstryde teen Bridge House (11 Mei) en Labori (12 Mei). Die speelroosters is... Read More