Bloemhof deur DBO vereer
Geplaas op03 Mei 2022
Kommentare0
Bloemhof en Rhenish is in April deur die DBO as toppresterende kwintiel 5-skole vereer.
Eksamentye: Kuns en IT
Geplaas op03 Mei 2022
Kommentare0
Die eksamenrooster is reeds beskikbaar, maar die volgende inligting word onder ons seniors se aandag gebring: Visuele Kunste en Ontwerp – vraestelle word by... Lees verder
Sportprogram: Netbal teen HHH (7 Mei)
Geplaas op03 Mei 2022
Kommentare0
Netbalwedstryde teen die Hoërskool Hottentots-Holland vind Saterdag 7 Mei plaas. Die wedstrydbepalings kan HIER afgelaai word. LET WEL: Hoërskool Hottentots-Holland moes ongelukkig... Lees verder
Graad 12: Eksamentye vir dubbelvakke
Geplaas op03 Mei 2022
Kommentare0
Graad 12’s word op die volgende tye vir eksamendae waar twee sessies geskryf word, gewys: 23 Mei: Graad 12 Afrikaans V1... Lees verder