Bloemhof Brokkies 14/2022
Ons vier Internasionale Boekedag en ’n aantal Bloemhoffers is in hul kreatiewe uitrustings op die voorblad van hierdie week se Bloemhof Brokkies. Daar is ook twee onderhoude: een met Andréa van der Merwe, ’n oudleerder wat tans by ons proef, en nog een met Mienja Strauss, die redaktrise van ons skoolkoerant.
In die kennisgewings deel ons onder meer sportuitslae van die afgelope week.