Sportprogram: Netbal en Hokkie teen Paarl Gim (5-7 Mei)
LET WEL (bygevoeg op 6 Mei om 09:00)
Weens reënweer word die NETBAL-wedstryde teen Paarl Gimnasium aangepas en slegs die o.16C-, o.16D-, o.19C- en o.19D-wedstryde gaan vandag in die Sentrum voort. Die ander wedstryde sal op Maandag 16 Mei gespeel word:
OORSPRONKLIKE KENNISGEWING:
Die wedstrydbepalings vir ons ligawedstryde teen die HS Paarl Gimnasium is nou beskikbaar. Wedstryde vind op 5, 6 en 7 Mei by Bloemhof (tuis) plaas: