Netbal: Kaapse Wynlandproewe 26 April

Die volgende rondte netbalproewe vind môre (26 April) by Paarl Gimnasium plaas en nie meer 27 April soos op ons jaarprogram aangedui nie.

Spelers wat tot dié rondte deurgedring het, is reeds van hierdie verandering in kennis gestel.