Junie-eksamenrooster nou beskikbaar

Die rooster vir die Mei-Junie-eksamen is nou by wwww.bloemhofschool.co.za/eksamenrooster beskikbaar. Dit is ook op die d6 en met die leerders via hul WhatsApp-groepe gedeel. 

Leerders wat graag ’n fisiese kopie van die rooster wil hê, kan een by me. Betti Erusmus in k. 19 gaan afhaal.