Bloemhof Brokkies 13/2022
Die Acceleranado Koor is hierdie week op die voorblad van ons nuusbrief. Ons deel die seisoen se eerste landloopuitslae en vertel van nog ’n Bloemhoffer wat deur die boogskietgogga gebyt is.
Daar is oudergewoonte weer ’n paar belangrike kennisgewings en die nuutste sportuitslae.