Herinnering: Oueraand 25 April 2022
Posted on21 Apr 2022
Comments0
Ouers/voogde word vriendelik herinner dat die spertyd waarop afsprake vir die oueraand bespreek kan word, vannaand om middernag is. As u nog... Read More
Boekkarakterdag skuif na 29 April
Posted on21 Apr 2022
Comments0
Weens die groot aantal sportwedstryde wat môre (Vrydag 22 April) plaasvind, skuif die Boekkarakterdag na vólgende Vrydag. Leerders kan op 29 April... Read More